Welcome

Our Motto:  Automate Your Future!

We teach our students to automate their futures through theoretical and practical skills development towards this world of automation networking with endless possibilities, remotely controlled machines and processes in the industry..

Automation Works Training Facility strives to build a training base that aligns with and works together with the businesses in and around our community.

We deliver Gap Year and skills programs, as well as short courses with an emphasis on related practical hands-on experience to ensure workplace readiness.


Benefits of the Training Facility:

  • Students get hands-on exposure to Revolution 4.0 technology and equipment via the practical work stations at the Winter Schools.
  • Students also get first class exposure of the higher education career paths via Universities: US & UCT, Colleges: Northlink & (Formally) New Cloud Academy (NCA) & Companies such as: Festo, Festo Didactic, Siemens, Vega & Wika.
  • They also get the opportunity of Skills Training in Swellendam, close to their families, being offered at Automation Works Training Facility (AWTF) to 10 learners per annum.
  • At AWTF we expose the learners to basic workplace skills & ethics, basic welding, PLC panel building & wiring,
    Solid Works & Auto Cad Drawings, life skill toolbox talks – Personal and Professional Development.
  • Automation Works Training Facility provides a unique platform for businesses to engage with our student development by participating in end-of-term design project presentations. This collaborative initiative offers students a valuable chance to showcase their abilities and make a lasting impression on potential employers.

Testimonials

Automation Works is ‘n unieke tersiêre opleidingsinstansie wat ek met ‘n kinderlike opgewondenheid sal aanbeveel.

Marjo van Dyk

Student Guardian

Die eerste gedagte wat by my opkom as ek AUTOMATION WORKS hoor is “HEAVEN SENT”want dit is beslis wat dit vir elke student,ouer en vriend van hierdie tersiêre opleidingsinstansie is.
By Automation Works word onseker kinders,soms selfs sonder hoop vir ‘n toekoms-selfversekerde jongmense met trots en ‘n aansteeklike opgewondenheid oor ‘n blink toekoms,waarbinne hulle,hul talente kan uitleef.
Die holistiese,professionele opleiding deur hoogs gekwalifiseerde kundiges, binne ‘n veilige,dog realistiese opleidings omgewing waarin elke student se menswees aanvaar en gerespekteer word maak Automation Works uniek.
Die wyse waarop ouers en almal wat vir die student van belang is,betrek word by die kwartaallikse voorlegging van hul projekte en ook die saamkuier daarna is ‘n fantastiese verhoudings-bou geleentheid waarop niemand wil uitmis nie,
Automation Works is ‘n unieke tersiêre opleidingsinstansie wat ek met ‘n kinderlike opgewondenheid sal aanbeveel.

Mag Automation Works se GAP jaar van krag tot krag gaan en mag julle vorentoe uitbrei en meer studente by julle aansluit om hierdie wonderlike GAP jaar te kan doen.

Anene Theunissen

Parent

Graag wil ek hiermee vir jou en jou span by Automation Works, baie dankie sê vir die goeie werk wat julle doen om ons seuns opleiding te gee in die verskeie afdelings van Ingenieurswese, met die GAP jaar wat hulle doen.  Deur hierdie jaar het ek gesien hoe Coenraad verander van ‘n skoolseun na iemand wat reg is om te begin werk, iemand wat besluite vir homself kan neem en iemand wat probleme kan oplos.  Dit was ongelooflik om met die eerste voorlegging wat hulle vir die ouers gedoen het, te sien hoe hulle ‘n hele voorlegging aanmekaar kon sit en dit in engels kan voorlê voor ‘n klomp mense.  Hulle het met soveel oortuiging gepraat oor hulle projekte. Coenraad het dit ook geniet om deel te kon wees van die Buzz Week en om vir ander te kon wys wat hy by Automation Works doen en leer.  Elke kwartaal na klastyd, vertel hy vir my wat hy alles geleer het, hoe interessant dit is en wat hy alles daarmee kan doen, hy is tot geinspireer om sy eie besigheid te begin met dit wat hy leer by julle.  Ek sal defenitief vir julle aanbeveel by ander skoolkinders, veral matrieks wat nog nie weet presies watter rigting hulle wil studeer na skool nie.

Julle maak hulle gereed om by ‘n werk in te stap en om al die druk en uitdagings van dit te kan hanteer en daarvoor is ek baie dankbaar.